GREENHOUSE TUNNELS | STEEL INDUSTRY & ERECTION OF GREENHOUSE TUNNELS IN SOUTH AFRICA, PRETORIA
Home page
Products & Services
Greenhouse Tunnels
Tunnel Sales
Contact Tunnela Tunnels
TEL: 012 767 8805 or +27 12 751 6999
CELL: 082 335 3757
FAX TO EMAIL: 086 611 4919
EMAIL: tunnellatunnels@vodamail.co.za


  Terms & Conditions  
   
50 % Deposito is betaalbaar met aanvaar van kwotasie
Alle betalings moet asb. kontant geskied, of bewys van internet inbetaling kan deurgefaks word.

Let wel: Tunnella Tonnels kan nie verantwoordelikheid aanvaar teen hael, wind, reen , vuur of natuurrampe nie
Ons stel voor klient moet tonnels verseker teen bogenoemde
Indien klient kwotasie aanvaar, moet dit geteken en teruggestuur word, indien klient deposito inbetaal het, en kwotasie word nie geteken
en teruggestuur nie, word aanvaar dat klient saamstem met die voorwaardes op die kontrak.

Indien daar met `n tjek betaal word, sal ons sewe werkdae wag, voordat ons met produksie begin.
Hierdie kwotasie is geldig vir 30 dae
Teken en stuur terug asb.


 
         
  Links
© All rights reserved, 2009, www.tunnelatunnels.co.za
Another design by Miniwebs
AFRIKAANS VERSION